Wie is ons?


Die Tydskrif vir letterkunde Assosiasie besit en gee Tydskrif vir letterkunde, in samewerking met die Universiteit van Pretoria, uit.


Tydskrif vir letterkunde is 'n onafhanklike tydskrif, geakkrediteer deur die Suid-Afrikaanse Departement van Onderwys, en geïndekseer op verskeie indekse onder meer ISI, Sabinet en MLA.


Die redakteur nooi belangstellendes om oorspronklike, ongepubliseerde navorsings- en oorsigartikels oor teoretiese, toegepaste en vergelykende aspekte van Afrika letterkundes en kulturele praktyke vir oorweging aan te bied.



Lidmaatskapsfooie:
Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie (TLA)


Lidmaatskap van die Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie sluit twee uitgawes vanTydskrif vir letterkunde in.


Twee uitgawes per jaargang (Posgeld ingesluit; BTW uitgesluit)


Kategorie: IntekenareTwee uitgawesPer uitgawe
Plaaslike intekenare R300 R180
Botswana, Namibie, Lesotho & Swaziland R330 R190
Buitelandse intekenare $65 $35
Plaaslike institusionele intekenare R330 R190
Buitelandse institusionele intekenare $75 $45


NOTA: Tydskrif vir Letterkunde sal vanaf uitgawe 54.1 (2017) slegs as e-joernaal beskikbaar wees by http://journals.assaf.org.za/index.php/tvl. Vir nadere besonderhede skakel tvl@postino.up.ac.za.


Redaksie


Hoofredakteur


Hein Willemse Universiteit van Pretoria (Suid-Afrika)


Redakteurs

 

Willie Burger, Universiteit van Pretoria (Suid-Afrika)
Margreet de Lange, Universiteit van Utrecht (Nederland)

Muhammed Haron, Universiteit van Botswana, Gaborone (Botswana)
Antoinette Tidjani Alou, Universiteit van Abdou Moumouni (Niger)

Kasongo M. Kapanga, Universiteit van Richmond, Richmond (VSA)

Alex Wanjala Universiteit van, Nairobi (Kenia)

Andries Visagie, Universiteit van Stellenbosch (Suid Afrika)

Jacomien van Niekerk, Universiteit van Pretoria (Suid Afrika)

Susan Meyer, Noordwes Universiteit (Suid Afrika)

Jessica Murray, Unisa, Pretoria (Suid Afrika)

Lesibana Rafapa, Unisa, Pretoria (Suid Afrika)

Chiji Akoma, Villanova Universiteit, Philadelphia (VSA)

Isidore Diala, Imo State Universiteit, Owerri (Nigerië)


Administrasie


Tercia Klopper Universiteit van Pretoria (Suid Afrika)


Uitleg


Tienie du Plessis (Hond BK), Pretoria (Suid Afrika)


Adviesraad


Frank Martinus Arion (Antille)
P. H. Roodt, (Suid Afrika)


Medewerkers


Rita Barnard, Universiteit van Pennsylvinia (VSA)
Amadou Bissiri, Universiteit van Ouagadougou (Burkina Faso)
Ampie Coetzee, Universiteit van Wes-Kaapland (Suid-Afrika)
Joan Hambidge, Universiteit van Kaapstad (Suid-Afrika)
Antjie Krog, Universiteit van Wes-Kaapland (Suid-Afrika)
Mokgale Makgopa, Universiteit van Venda (Suid-Afrika)
Henning Pieterse, Universiteit van Pretoria (Suid-Afrika)
Cornelius Thomas, Universiteit van Rhodes (Suid-Afrika)

Annemarie van Niekerk (Nederland)
Helize van Vuuren, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (Suid-Afrika)
Steward van Wyk, Universiteit van Wes-Kaapland (Suid-Afrika)
Louise Viljoen, Universiteit van Stellenbosch (Suid-Afrika)

 

Drukker


STN Drukkers, Soutpansbergweg 126, Pretoria , Suid Afrika


Skakelinligting


Hoofredakteur: Hein Willemse
Administrateur: Tercia Klopper

GW 15-16, Geesteswetenskappe-gebou
Universiteit van Pretoria
Pretoria 0002

Tel: +27-(0)12-420 4075 Faks: +27-(0)12-420 2349
E-pos: tvl@postino.up.ac.za
Webblad: www.letterkunde.up.ac.za